New Reduced price! Leer Ken: Getalle View larger

Leer Ken: Getalle

ISBN: 9780798170222

Hierdie kleurvolle inleiding tot getalle is pret vir jong kinders, en terselfdertyd ook leersaam. Die kombinasie van mooi, helder fot's en stimulerenda vrae sal interaksie en die leerproses aanmoedig.

More details

5 Items

R 80.00

-R 100.00

Off Retail Price

Description

Leer Ken: Getalle is vermaaklik en opvoedkundig. Dit help kinders om hulle begrip van getalle uit te brei en stel huller voor aan eenvoudige temas soos groepering (pasmaats), tel, opten en afrek.

  • Verbeter gesyferdheid
  • Moedig spraakvaardighede aan
  • Help ontwikkel vaardighede vir probleemoplossing

More Info

Language Afrikaans
Publisher Human & Rousseau
Format Hard Cover