New Reduced price! Leer Ken: Diere View larger

Leer Ken: Diere

ISBN: 9780798170208

Hierdie kleurvolle inleiding tot diere is pret vir jong kinders, en terselfdertyd ook leersaam. Die kombinasie van mooi, helder foto's en stimulerende vrae sal interaksie en die leerproses aanmoedig.

More details

4 Items

R 80.00

-R 100.00

Off Retail Price

Description

Leer Ken: Diere is vermaaklik en opvoedkundig. Dit help kinders om hulle kennis van diere uit te brei en stel hulle voor aan 'n groot verskeidenheid lede van die diereryk.

  • Sluit bekende en ongewone diere in
  • Moedig spraakvaardighede aan
  • Verbeter kennis van diere

More Info

Language Afrikaans
Publisher Human & Rousseau
Format Hard Cover