New Reduced price! Leer Ken: Woorde View larger

Leer Ken: Woorde

ISBN: 9780798170215

Hierdie kleurvolle inleiding tot woorde is pret vir jong kinders, en terselfdertyd ook leersaam. Die kombinasie van mooi, helder foto's en stimulerende vrae sal interaksie en die leerproses aanmoedig.

More details

5 Items

R 80.00

-R 100.00

Off Retail Price

Description

Leer Ken: Woorde is vermaaklik en opvoedkundig. Dit help kinders om hulle woordeskat uit te brei en stel hulle voor aan eenvoudige temas soos kleure, kos en drinkgoed, diere, vorms en getalle.

  • Verbeter woordeskat
  • Moedig spraakvaardighede aan
  • Perfek vir beginner-lesers

More Info

Language Afrikaans
Publisher Human & Rousseau
Format Hard Cover