• Reduced price

Soetgoed

ZAR90.00
ZAR40.00 Save ZAR50.00
Quantity
In Stock

Marlene van der Westhuizen, bekroonde kosskrywer en sjef, het van haar gunstelinggeregte verklap in Kuierkos vir die middag en Kuierkos vir die aan. Maar, soos dit 'n verstandige kok betaam, het sy die lekkerste vir laaste gelos. Met Soetgoed neem sy jou op 'n smaaklike reis deur haar liplekker nageregte - van spesiale sjokoladefondant tot saffraanpere en eksotiese kersiesorbet met creme de cassis. Jy en jou gaste sal meegevoer word na die Franse platteland of die strande van die skoonste Kaap met Soetgoed se verruklike nageregte en pragtige foto's.
9780798156066
5 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Format
Soft Cover
Dimensions
172x151x9mm
No of Pages
159