• Reduced price
  • New

Suid-Afrikaanse Melktert Versameling

ZAR290.00
ZAR90.00 Save ZAR200.00
Melktert is die ster van die teetafel, die onbetwiste matriarg van ons baktradisies en die soet-simbool van Suid-Afrikaanse tuisgebak.
Quantity
In Stock

Die Suid-Afrikaanse Melktertversameling deur Mari-Louis Guy en Callie Maritz bevat 'n melktertresept vir elke geleentheid en na elkeen se smaak, insluitend: -terte, koeke, nageregte, skommeldrankies en selfs shooters -met 'n verskeidenheid korse - en sonder 'n kors -'n fees van heerlike geure - van nartjieskil en kaneel tot amandel en karamel -invloede uit die kooktradisies van Nederland, Portugal, Spanje, Amerika, Frankryk, Engeland en selfs China
9780798174633
10 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Format
Hard Cover
Dimensions
280x215x15mm
No of Pages
143