Bak Met Gemak - 101 Resepte

ZAR90.00
Quantity
In Stock

'n Versameling wat driedubbel getoets is en jou nie ure lank in die kombuis sal besig hou niw. Al die resepte is maklik om te volg en het 'n baie kort baktyd. Met alles van Bosbessiemuffins met wit sjokolade en Kersfees-biscotti tot Piekniekgebak met kaneel en neute en 'n Rissie-en-sjokoladekoek, hoort hierdie boek in die kombuis van elkeen wat van tuisgebak hou.
9781770078642
4 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Struik
Format
Hard Cover
Dimensions
286x222mm
No of Pages
159