Pretkos - Gesonde Maaltye vir Kinders

ZAR70.00
Quantity
In Stock

Gevul met 60 praktiese, maklike resepte, is dit daarop gemik om ouers en kinders by die voorbereiding van maaltye betrokke te kry terwyl dit 'n gesonde benadering tot eet bevorder. Eenvouding, smullekker, pret en gesond is woorde wat Samantha se benadering tot kos opsom. Maak haar idees jou eie en sien hoe gesinsmaaltye nie meer 'vervelig' is nie, maar 'verstommend'.
9781432306458
20 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Random Struik
Format
Soft Cover
Dimensions
220x220mm
No of Pages
128