• Reduced price
Eet Gesond, Voel Goed
  • Eet Gesond, Voel Goed
  • Eet Gesond, Voel Goed

Eet Gesond, Voel Goed

ZAR220.00
ZAR90.00 Save ZAR130.00

Beveg kanker met voeding

Quantity
In Stock

Last time this product was added to a cart: 05/11/2018

Deur reg te eet kan kankerlyers hul immuunstelsel versterk - en beter voel.

Twee van Suid-afrika se voorste kundiges wys in die boek hoe mense met kanker, hul versorgers en hul families kanker met die regte kos kan bestuur. Met hope resepte, goed verpakte inligting en pasgemaakte maaltydplanne is hierdie boek veel meer as bloot 'n resepteboek:

  • Dit onderskei tussen die verskillende soorte kanker en gee oplossings vir die spesifieke voedingsprobleme wat gepaardgaan met verskillende behandelings.
  • Dit gee raad vir die bestuur van die newe-effekte van kankerterapie, soos 'n droe mond of naarheid wat dit soms moeilik maak om behoorlik te eet.
  • Die geregte is maklik om te maak en kan aangepas word vir verskillende kosvoorkeure.
  • Elke resep sluit dieetkundige wenke in sodat dit voolgens die individu se behoeftes verander kan word.

Hierdie boek help mense met kanker om voor, tydens en na hul behandeling beter te eet en te voel.

9780624071549
6 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Format
Soft Cover
Dimensions
240x190x14mm
No of Pages
215