• Reduced price
Die 8 Pilare van Uitnemendheid
  • Die 8 Pilare van Uitnemendheid

Die 8 Pilare van Uitnemendheid

ZAR220.00
ZAR120.00 Save ZAR100.00
Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. Hierdie gerieflike enkelvolume uitgawe is ’n moet-lees vir enigeen wat hul potensiaal verder wil ontwikkel en leer hoe om kop en skouers bo die res uit te staan.
Quantity
In Stock

Last time this product was added to a cart: 12/18/2015

Die meeste van ons wil graag uitstekend wees. Ons is gretig om sukses te behaal en om goeie leiers te wees. Maar hoe presies kan ’n mens goeie leierskapskwaliteite ontwikkel, en wat moet ’n mens doen om werklik suksesvol te wees? Weet jy watter stappe jy moet doen om in die regte rigting te beweeg? Die 8 pilare van uitnemendheid bring twee van John C. Maxwell se gewildste gidse tot uitmuntende prestasie bymekaar: Die 4 pilare van leierskap en Die 4 pilare van sukses. kampioenskappeDie 8 pilare van uitnemendheid is die gids vir enige vooruitstrewende leier of presteerder. 

9781415313763
12 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Struik
Format
Paperback