• New

Hallo, Dinosourus

ZAR70.00
Hierdie speelse telboek is vol chaos en lawwigheid - en tien verskillende soorte dinosourusse!
Quantity
In Stock

Dis vet pret as daar 'n dinosourus by jou voordeur opdaag, maar wanneer sy maats ook kom gesig wys - al 54 van hulle - raak alles effens te veel!
9780798175135
5 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Human & Rousseau
Format
Soft Cover
Dimensions
264x258mm
No of Pages
30