Lees hierdie boek soos 'n tydskrif en geniet die aktiwiteite wat almal oor grotmense gaan. Daar is 'n vasvra, speletjies, legkaarte, fassinerende feite grappe, snaakse strokiesprente en 'n boeiende storie oor die Magnon-gesin. Met 'n supergroot mammoet wat maklik is om te bou.