Mode Meisie - Word 'n Loopplank Ontwerper

ZAR100.00
Quantity
In Stock

Hierdie boek bevat alles wat jy nodig het om asemrowende uitrustings in verskillende style te skep. Hierdie sketsboek bevat 140 pragtige plakkers, asemrowende ontwerperspatrone, sketsbladsye met buitelyne om in te vul en oulike raad vir ontwerpers.
9781920608583
3 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Format
Soft Cover
Dimensions
250x222mm
No of Pages
62