
In die lawwe dog uiters praktiese handleiding deel Suzelle en haar vriendin Marianne 70+ van hul slimste planne, boererate, resepte en geskenkidees plus 'n magdom nuttige wenke om te herwin, groener te leef en die algemeenste krisisse in en om die huis met lekkerkry klaar te kry.
Doen dit slef. Want ja, almal kan.
Data sheet