Hierdie pragtige geillustreerde bundel bevat tien immergroen sprokiesverhale wat getrou aan die oorspronklike bronne - insluitend die Broers Grimm en Hans Christian Andersen - oorvertel word. My Skatkis van Prinsesverhale sal vir seker 'n gunstelingdeel van elke klein prinses se boekversameling word.