Lees vir my 'n Storie

ZAR150.00
Quantity
In Stock

Bele in jou kinders se ontwikkeling en bou hulle verhouding deur gereeld vir hulle te lees. Die pragtig geillustreerde feeverhale, sprokies en kinderstories in hierdie bundel sal storietyd die hoogtepunt van jou kind se dag maak.
9781928371502
3 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Format
Soft Cover
Dimensions
225x175mm
No of Pages
383