Emma en die Creepy Komplot

ZAR70.00
Quantity
In Stock

Die skool en koshuis op Kosterkloof het weer na normaal teruggekeer na die Snopkes se komplot om kinders se DNA aan ruimtewesens te verkoop, oopgevlek is. Die kinders word nou aangemoedig om gesond te eet en ook sport te beoefen. Emma kom egter gou agter dat daar iets grillerigs aan die gang is en dat die blou koelsakke wat die nuwe onderhoof gedurig ronddra, nie die rugbyspan se koeldranke bevat soos hy beweer nie. En wat het die nuwe hoteleienaar en die Snopkes, wat steeds in die tronk sit, met mekaar te doen? Emma wil dadelik uitvind wat aangaan, maar niks kan haar en haar beste vriend, Zoltan, voorberei op die gruwelike ontdekking wat hulle laat een aand in een van die koelsakke maak nie...
9780798167758
3 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Human & Rousseau
Format
Soft Cover
Dimensions
212x136mm
No of Pages
196