'n Blonde Bom

ZAR70.00
Quantity
In Stock

Lehandi se matriekjaar begin slegter as 'n rugbywedstryd wat uitgereen het. Haar ma is verloof aan haar aartsvyand se pa en Prissie die Vissie is saam met haar strooimeisie. Is matriek nie veronderstel om die beste skooljaar van jou lewe te wees nie? Dis wat Lehandi gedink het, maar nou lyk dit asof dinge skielik uitbom! Want die nerdy Peyton het van vakansie af teruggekom met spiere en kotaklense, en dit krap haar hart deurmekaar. En alles verander handomkeer, 180 grade in die verkeerde rigting, wanneer haar vorige BFF Reqita wwer terugstap in haar lewe in.
9780798174060
3 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Human & Rousseau
Format
Soft Cover
Dimensions
198x130mm
No of Pages
100