Die Engelsman in My Slaai

ZAR70.00
Quantity
In Stock

Last time this product was added to a cart: 02/22/2021

Lehandi trek dikbek saam met haar ma terug Vrystaat toe en moet al weer in 'n vreemde dorp aanpas. Haar pa en sy flooze verwag 'n nuwe baba en boonop is Drayke myle ver in Pretoria en besig om haar boodskappe te ignoreer. Dit lyk nie of die long-distance-relationship-ding vir haar gaag werk nie, al probeer sy hoe hard. Veral aangesien Garth Johnson - elke girl se droomou en elke onderwyser se nagmerrie - sy bes doen om dinge behoorlik om te krap. Wanneer Lehandi in sy seegroen oe kyk, weet sy net een ding: Hier kom mega-groot moeilikheid.
9780798171908
3 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Human & Rousseau
Format
Soft Cover
Dimensions
198x130mm
No of Pages
109