Blou is Nie 'n Kleur Nie

ZAR70.00
Quantity
In Stock

Last time this product was added to a cart: 12/17/2020

Die Vorsters se gesinslewe herinner aan 'n sirkus, maar nie die ha-ha-en-oe-la-la soort nie. Sedert die ongeluk bietjie meer as drie jaar gelede lag hulle almal se narbekke in blou, nie meer in sirkusrooi nie. En dis elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die gesin in verskillende rigtings spat. Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees - soos dit in 'n normale gesin hoort waar die pa nie te veel drink nie. Paternoster is gatvol vir die regering, vir rugby en vir raserige goggas. kortom: hy't genoeg gehad van die totala aanslag wat hom van alle kante bedreig in 'n land waar bid nie help nie. Sy plan is dat die gesin Nieu-Seeland toe emigreer, want daar speel mense nog rugby met passie, daar reen dit soos dit moet en daar sal hulle die sterre kan hoor praat.
Carin Krahtz
9780624081937
3 Items

Data sheet

Language
Afrikaans
Publisher
Tafelberg Publishers
Format
Soft Cover
Dimensions
198x130mm
No of Pages
144